Word stil in sy teenwoordigheid

Word stil in sy teenwoordigheid 

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) 

Die wêreld om ons is boordensvol geraas. Stilte het feitlik ’n onbekombare luukse geword. Tog het elke mens ’n behoefte aan stilte; aan die kalmte en rustigheid wat net in God se teenwoordigheid ervaar kan word.

“Ons het oomblikke van stilte, afsondering en oordenking bitter nodig om orde, heling, rustigheid en perspektief in ons lewe te bring. Ongelukkig weet die meeste moderne mense nie meer regtig wat stilte beteken nie. Ons besef ook nie ...

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wêreld om ons is boordensvol geraas. Stilte het feitlik ’n onbekombare luukse geword. Tog het elke mens ’n behoefte aan stilte; aan die kalmte en rustigheid wat net in God se teenwoordigheid ervaar kan word.“Ons het oomblikke...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top