Jy is méér as al jou mislukkings’ Mislukkings mislukking Andriette Norman Andriëtte Norman Andriette Andriëtte

‘Jy is méér as al jou mislukkings’

Foute en mislukkings kon ANDRIËTTE NORMAN dae aaneen laat tob. Maar nie meer nie! Daarvoor is die lewenslesse wat sy uit mislukkings geleer het, te kosbaar.

Kom Ouma koop vir julle roomys,” sê een van my lief-oumas, Johanna, terwyl sy in haar beursie krap. Dis ’n warm dag by die see en ouma wil die spul kleinkinders vreeslik graag met ’n koue leksel soetigheid bederf.

’n Nuuskierige, sewejarige ek, staan rankend op my tone en probeer ongesiens in haar beursie loer.

Daar is net ’n paar sente, merk ek op, en maak ’n vinnige kop-som. Te min vir roomys vir ons almal.

“Ag nee wat, dankie, Ouma.” Uiters konsidererend vir so ’n klein japsnoet. “Ek is nie regtig lus vir roomys nie.”

Wanneer my ma hierdie staaltjie vertel, voeg sy altyd by: “Jy was al van kleins af ’n diep kind.”

’n Omgee-kind wat diep gedink en voel het. Ingestel om ander gelukkig te hou. Iemand wat nie ’n las vir ander wil wees nie.

As kind was my grootste vrees vir mislukking om vir Ma of ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!