
Ek kry my troos tussen dobbelmasjiene
- Hoopstories
- Daleen Boshoff
Dobbel is ’n bose kringloop. ’n Siekte. En dis bitter moeilik om daaruit te ontkom. Ek het besef dat ek niks beter as enige ander verslaafde was nie.
Dobbel stroop jou van jou gewete, menswaardigheid en integriteit
“Baby, I want you to love me …” sing ek die woorde liefies terwyl ek die dobbelmasjien soen. Ek kyk skuldig rond, torring aan my pruik en skuif die donkerbril reg op my neus. Ek mag nie eintlik hier wees nie.
Jackpot! Die masjien se ry prentjies val een, twee, drie in my guns: R25 000.
Ek is so bly dat ek spontaan in die lug spring en jil van vreugde. Met die springslag trek die pruik dié kant toe en die sonbril daardie kant toe.
Die dobbelhuis se beamptes is gou by, en kom agter dat ek nie hier mag wees nie. Dus is die wengeld ook nie myne nie. Ek gaan druipstert terug huis toe.
Eers was dit net op Saterdae. Toe die hele naweek, en later sommer vir ’n week op ’n slag.
Toe my man nie ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Al het ek Hom nie gesien nie, was God altyd daar. Soos ander gekies het om oor my te kyk, het ek nie Sy hand ...
“Ek en Wiets het onmiddellik ervaar hoe ander se gebede ons dra. Wanneer jy in so ’n donker lugleegte beland, is God jou enigste werklikheid.” ...