HOE OM… uit te vind wat jy werd is

HOE OM… uit te vind wat jy werd is

Geld en finansiële sukses behoort nie jou maatstaf vir geluk te wees nie. Kyk eerder binne jouself om jou waarde te ontdek, sê DANIE VORSTER.

Mense sê graag dat hulle die beste prokureur, dokter of rekenmeester wil wees. Dat hulle ander wil dien en hulle roeping wil vervul.

Heimlik droom hulle egter daarvan om baie geld te maak, want hulle koppel sukses aan rykdom en geluk.

Geen wonder baie kinders maak hulle loopbaankeuses op grond hiervan nie. Hulle luister as die grootmense gesels en glo later self dat baie geld vir hulle die goeie dinge in die lewe sal kan koop.

Waardeer jouself vir wat en wie jy is

Dit is belangrik om nie te veel of te min van jouself te dink nie. Minderwaardigheid of meerderwaardigheid sal net onnodige pyn, hartseer en ongelukkigheid veroorsaak.

Die waarde van ’n besigheid sal mos nie ’n korrekte weerspieëling van sy bates en laste wees as die finansiële state of rekeningkundige beginsels verkeerd is nie. Net so kan die verkeerde manier van dink en die verkeerde waardes jou eiewaarde verwring en ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die grootste geskenk wat ek deur Francois se dood gekry het, is die bevestiging van God se bestaan. Die tekens was duidelik. Bly glo in ...

Voel jy jy kan net nie meer byhou nie, omdat jy te besig is? Ongelukkig? Dit is belangrik dat ons positief moet wees ten spyte ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!