[VIDEO] Maak ‘n verskil met deernis en respek

Dis die klein dingetjies wat belangrik is. Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander.

Jy het seker al gehoor van Maslow se hiërargie van behoeftes. Daarvolgens is daar is drie verskillende vlakke wat vir ons bevrediging gee.

Die heel basiese vlak is ons fisiese behoeftes, wat eerste bevredig moet word, naamlik voedsel, veiligheid, suurstof en rus.

Daarna word dinge soos familie, werk en gesondheid baie belangrik. Die boonste vlak van sy hiërargie is om uiteindelik ’n betekenisvolle bestaan te voer – om ’n verskil te maak.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lizanne du Plessis

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...

Sunet Vermaak

“As ons kyk na kleure, hoe weet jy watter kleure gaan jóú die beste pas? Jou oog is altyd jou bepalende faktor,” sê SUNET VERMAAK. ...

Elsa Esterhuizen

Radio-omroeper ELSA ESTERHUIZEN het drome van innerlike vrede, volkome, innerlike vrede en balans in die lewe. Dit begin alles by geloof. Die wonderlike ding van ...

Scroll to Top