[VIDEO] Is genesing deur GELOOF moontlik vir jóú?
- Vroue wat Glo
- Benescke Janse van Rensburg
Die genesing van jou siel is ’n voortdurende proses. Luister na hoe jy hierdie proses kan begin en wat jy moet doen om daagliks daar te bly.
Ons bestaan uit liggaam, siel en gees.
Jou gees behoort aan Hom wanneer jy tot bekering kom. En wanneer jy met jou mond bely en jou hart glo dat Jesus Christus die Seun van God is en in die vlees gekom, gesterf, opgestaan het en aan die regterhand van Abba Vader sit.
Daar vind ’n wedergeboorte van jou gees plaas. Jou gees word nuut gemaak en die Heilige Gees kom woon binne jou.
Die heiligmakingproses van jou siel is egter ’n voortdurende proses tot die wederkoms of tot jou sterfte. Dit is ’n uiters belangrike proses.
Jou siel is jou wil (of hart) of jou eie ek en jou eie wil, emosies en jou denke of intellek. Die Woord sê ons denke word gevorm uit ons hart.
As jou hart vol allerlei pyn, hartstog, wellus, begeertes, verslawing, haat, losbandigheid, ensovoorts is, kan dit Jesus se doel vir jou lewe blokkeer. Dit veroorsaak ook ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...
Prof. Elain vlok
- Prof. Elain vlok
PROF ELAIN VLOK, die stigter van Clover Mama Afrika, se werk is ’n bewys van wat gebeur wanneer iemand hul hart in die diens van ...
Marciel Hopkins
- Marciel Hopkins
MARCIEL HOPKINS het baie geleer uit haar tyd as Boer Soek ’n Vrou aanbieder, maar nou stap sy weg met vrede en opgewondenheid vir die ...