Here, maak my stil wanneer ek moeg voel
- Geloof MENTORS
- Liesel Krause-Wiid
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan.
Fotograaf het op ân keer fotoâs van graad eens by ân skool geneem.
Een dogtertjie was vreeslik op haar senuwees, en die fotograaf probeer toe om haar op haar gemak te laat voel. Hy vra haar wat sy eendag wil word as sy groot is.
Die dogtertjie antwoord ewe kordaat: âMoeg. As ek groot is, gaan ek moeg wees.â
Maak tyd vir stilword, anders gaan jy uitbrand
Ons glimlag dalk oor hierdie storie, maar weet jy wat? Ek dink hierdie dogtertjie het gereeld by haar ouers gehoor hulle is moeg.
Die feit is ons leef in ân gejaagde samelewing. Daarom het sy gedink as ân mens groot word, word jy moeg. Ons moet by die skool en die kerk betrokke wees, en ons moet ons kant by die werk en by die huis bring.
Jesus sĂȘ in Matteus 11:28 ons moet na Hom toe kom as ons uitgeput en oorlaai voel. Hy ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond Ă©n gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...
Om meer kreatief te kan wees, moet jy jou gedagtes ontvanklik hou vir nuwe en onbekende dinge, sĂȘ die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Dit verg durf ...