Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Ons het drie soorte vriende

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms.

Hierdie mense beskou en benader ons uit die verskillende tydsdimensies.

“Gistervriende” is vriende of familielede wat jou van kindsbeen af ken. Hulle onthou die “ou” jy en die dinge wat jy destyds gedoen het en het min ervaring van die mens wie jy vandag is.

“Vandagvriende” is diegene wat nou in jou lewe is. Sommige kom uit jou verlede en ander het jy onlangs ...

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms.Hierdie mense beskou en benader ons uit die verskillende tydsdimensies.“Gistervriende” is vriende of familielede wat jou van kindsbeen af ken. Hulle onthou die “ou” jy en die dinge wat jy destyds...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top