Seerkry is deel van die lewe
- BybelTEMA
- Christina Landman: Jou dink nuut gids oor seerkry.
Die samelewing sien seerkry as verliese deur dood, verwoesting of bankrotskap. Die lewe het ook baie onerkende, onverwerkte seerkry
Wanneer eensaamheid jou enigste vriend word
Eensaamheid laat mense ontsettend ly. Hulle praat nie daaroor nie, want dit is “’n skande” om nie ’n lewensmaat te kry nie. Moenie in ’n hoekie sit omdat jy bang is vir seerkry nie.
Pyn is nie iets wat sommer weggaan nie. As dit gekom het, wil dit bly. Dis dan dat jy verby die pyn moet groei. Maar hoe doen ’n mens dit as die pyn en wat dit veroorsaak, nog bly? Daar is mense wat dit doen, en dit regkry omdat hulle gelowiges is.
Daar was ’n vrou wat ’n baie sterk behoefte aan ’n lewensmaat gehad het. Dit was vir haar baie pynlik om alleen te wees. Maar uiteindelik moes sy betekenis aan haar alleenwees gee.
Sy moes haarself leer om weg te groei van die depressie af, om iets konstruktief met die donkerte te doen wat Jesus en die hoop by haar wou steel. Sy het gegroei saam met Jesus en hoop ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...
Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...