Sien jy Jesus in jou lewe raak?

Sien jy Jesus in jou lewe raak? 

Is Jesus bloot ’n uitsonderlike leier van die verlede, of speel Hy vandag nog ’n rol in ons lewe? Jy hoef net rondom jou te kyk om te weet: Hy is hier 

Wonder jy oor wie Christus werklik is? 

Vir meer as 2 000 jaar bely Christene met oorgawe en sekerheid dat Jesus die Here is, en dat God op ’n baie besondere manier in Hom inderdaad tot by ons gekom het.

Daar is natuurlik verskillende maniere waarop jy op hierdie aardskuddende waarheid kan reageer. Een moontlikheid ...

Is Jesus bloot ’n uitsonderlike leier van die verlede, of speel Hy vandag nog ’n rol in ons lewe? Jy hoef net rondom jou te kyk om te weet: Hy is hier Wonder jy oor wie Christus werklik is? Vir meer as 2 000 jaar bely Christene met oorgawe en sekerheid dat Jesus die Here is, en...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Omhels stiltetyd! Leer hoe dit jou help om kalmte te vind, selfbewustheid ’n hupstoot te gee en jou te laat fokus op wat werklik saak ...

“Bucket list” en “You only live once” is gewilde gonswoorde. Maar hoekom? Ons kan niks op aarde misloop waarvoor ons nie in die hemel gaan ...

Scroll to Top