
Is jy sy ideale vrou?
- Gelukkig getroud
- Marli Swanepoel
Vroue sê maklik wat hulle verwagtings en behoeftes in die huwelik is, maar weet jy wat jou man se idee van die ideale vrou is?
Die huwelik word soms as ’n strafkamp eerder as ’n plesier uitgebeeld – veral uit ’n man se oogpunt. Die arme man verloor al sy vryheid, word teensinnig betrek by huishoudelike sake en mag net oë vir sy vrou hê.
Soek hy ’n poppie waarmee hy kan spog?
Watter rol speel aantreklikheid en voorkoms in ’n verhouding?
Die meeste mans sal ontken dat voorkoms ’n rol speel as dit by die keuse van ’n vrou kom, maar in werklikheid is dit een van die belangrikste faktore.
In ’n meningsopname is mans gevra wat hulle verkies: ’n aantreklike arm vrou of ’n onaantreklike ryk vrou? Sowat 55% het eersgenoemde gekies.
Navorsers meen ’n man soek ’n mooi vrou omdat hy geneties geprogrammeer is om aangetrokke te voel tot iemand wat ’n gesonde, viriele potensiële maat is. Dit beteken nie dat ’n vrou soos ’n skoonheidskoningin moet lyk nie.
Mense se opvattings ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Lyk jou man ’n bietjie “af” die laaste tyd? Kyk hoeveel jou woorde van waardering doen om die beste in hom na vore te bring. ...
Klein jakkalsies begin meteens oral kop uitsteek. Selfs die manier waarop hy sy koffie in die oggend afsluk, kan jou grensloos irriteer. Hoekom nou skielik? ...