[OUDIO] Wees altyd bewus van God se teenwoordigheid

Ontdek hoe om te midde van vrae en onsekerheid van God se hemelse teenwoordigheid bewus te wees.

Ek kan my nie my lewe indink sonder die teenwoordigheid van die Heilige Gees nie. Hoe meer jy Sy teenwoordigheid ervaar hoe meer wil jy in Sy teenwoordigheid wees.

In Sy teenwoordigheid verander omstandighede. Jy kan Sy onvoorwaardelike liefde vir jou ervaar!

Dit is soos toe Moses met die Here gepraat het. Hy het gesê: “Here as U teenwoordigheid nie met my is nie, dan gaan ek nêrens heen nie. Ek sal nie ’n enkele tree gee tensy ek nie verseker is dat U met my is nie!”

Moses het besef dat hy sonder Hom niks is nie. Sonder die Here is ons hulpeloos, minder as niks. In die Woord word ons soveel keer bemoedig om God se teenwoordigheid in ons lewens te soek.

Dit is net Sy teenwoordigheid wat deure kan oopmaak, hindernisse verwyder, harte laat sag word en ons vreesloos maak. God se beloftes is onveranderlik.

Sy Woord belowe: “Vir die res van jou lewe, vir so lank as wat jy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem.

...

Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word ...

[Episode 7 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Dis deel van jou man se DNS om ’n voorsiener en broodwinner te wees, maar dis nie ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!