Gebruik jou gawes en talente op ’n effektiewe wyse

Gebruik jou gawes en talente op ’n effektiewe wyse

Jy is geroep vir ’n spesifieke doel – om jou gawes en talente te gebruik om God se naam te verheerlik. Doen net dít wat die Here van jou vra.

Die Here gebruik ons gawes én ons pyn

Een van die hartseerste, maar mees definiërende dae in my lewe, was 1 Junie 2002 – die dag waarop my broer Hansie oorlede is. My niggie het ons so agtuur in die oggend gebel en gesê: “Julle moet bid, Hansie se vliegtuig word vermis.”

’n Uur later het ek in my bakkie geklim en George toe te gery, waar sy vrou, Bertha in hulle huis gewag het.

Dit was eers na twee ure se ry wat ek ’n oproep ontvang het: “Jammer Frans, ek het baie slegte nuus. Ons het die vliegtuig se wrak opgespoor, hoog op ’n bergpiek naby George. Hansie en die twee loodse is al drie oorlede. Kan jy asseblief jou familie laat weet?”

Hoe vertel jy vir jou pa en ma dat hulle seun oorlede is? En vir jou suster? Maar die moeilikste was vir sy vrou. Toe ek ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...

Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees.  Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!