God het my hulpgeroep gehoor

God het my hulpgeroep gehoor

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die put van die dood, uit die slymerige modder ... (Psalm 40:2-3)

Het jy al ooit daaraan gedink dat die Koning van die konings na jou toe neergebuig het? Net die blote gedagte daaraan laat my klein voel. Is dit regtig moontlik? Dit klink dan te goed om waar te wees! Wel, die antwoord is ’n definitiewe JA … dis presies wat gebeur het toe die Vader Jesus na die aarde toe gestuur het.

In Psalm 40 bely die psalmdigter dat God hom uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek het, en sy voete op ’n rots gestel het. Hy het ook ons uitgelig uit die kuil van vernietiging en die modderige slyk van die sonde, die dood en die hel, en ons voete stewig op die Rots Jesus gesit.

Dit is belangrik om te besef dat ons Vader die heel eerste stap geneem het. Hy het Hom na ons toe neergebuig in genade, om die eenvoudige rede dat Hy ’n God ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt ...

Scroll to Top