[OUDIO] Help! My kinders verskil

Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.

Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil.

Dawid beskryf dit mooi in Psalm 139 waar hy sê: “U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm.” Wat ’n fantastiese beeld van hoe ons elkeen uniek gemaak is.

Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Wanneer ons in diepte gaan kyk na die gesondheid van die brein, sal ons ontdek dat ons ’n holistiese benadering moet neem.

...

Daar is altyd genesing vir gebroke harte, want ons dien ’n Vader wat dit wat stukkend is, heel en nuut kan maak.

...

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!