[OUDIO] Roetine kweek orde en karakter

Dis gewone take soos tande borsel en huiswerk doen wat ’n ma grys hare gee as Boeta bly uitstel, veral as almal in die huis ’n bedrywige program het.

Mense is geneig om weg te skram van roetine af, nogtans het ons almal sekere vaste gewoontes. Ons staan op, trek aan, eet en borsel tande. Jy verrig take of aktiwiteite op dieselfde manier en op min of meer dieselfde tyd van die dag.

My man sit byvoorbeeld elke dag sy sleutel, beursie en selfoon op presies dieselfde plek neer. Dit beteken dat hy nooit hoef rond te skarrel op soek daarna nie.

Hierdie goeie gewoonte is deel van sy daaglikse roetine en maak beslis sy lewe makliker. Ek aan die ander kant moet omtrent die huis omkeer om my motorsleutel of selfoon te kry voor ek in die pad kan val.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

[Episode 6 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie ...

Champ Payne, leierskapkenner en skrywer

Dit is nie noodwendig verkeerd om hard te wees op jouself nie. Dit moet egter binne perke geskied sodat jy nie teen jouself werk nie. ...

Carindè van Schalkwyk, sanger en liedjieskrywer

Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!