Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee 

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee. 

Jy moet elke groeitydperk voltooi. Jy moet alles beleef en leer wat vir jou bedoel is om ten volle te ontwikkel. Daarna kan jy die volgende jaargety binnegaan.

Dan weet God ook dat jy die nuwe seisoen met nuwe uitdagings sal kan hanteer!

Dit is jou verantwoordelikheid om elke eienskap wat jy ontvang het, te ontwikkel en te gebruik. Dit gebeur wanneer jy toelaat dat die Heilige Gees karaktertrekke in jou vestig. Hierdie kenmerke gaan jou maak wie jy veronderstel is om te wees.

So gaan daar tye wees waar jy voor uitdagings te staan gaan kom. Situasies waar jy ’n besluit gaan moet neem en kies tussen die maklike of die eerbare opsie.

Dit is hier waar deugde soos onkreukbaarheid en opregtheid ter sprake kom.

Dit is hier waar die karakter wat jy met soveel sorg opgebou het na vore gaan kom. Gaan jy gereed wees om in die hitte van ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

Scroll to Top