Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Besluiteloosheid kan jou van sukses ontneem 

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit. 

Carnegie, vermoedelik die wêreld se eerste miljardêr, het eendag ’n jong verslaggewer, Napoleon Hill, ingeroep. Hy het hom gevra om 20 jaar van sy lewe te wy aan onderhoudvoering met van die wêreld se welvarendste mense om die geheime van hulle sukses, rykdom en geluk met die res van die wêreld te kan deel.  

Carnegie het ongesiens ’n stophorlosie onder sy lessenaar gehou. Hill is net 60 sekondes gegun ...

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit. Carnegie, vermoedelik die wêreld se eerste miljardêr, het eendag ’n jong verslaggewer, Napoleon Hill, ingeroep. Hy het hom gevra om 20 jaar van sy lewe te wy aan onderhoudvoering met van die wêreld...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top