Lynette Beer

Volhard, want seën volg ná gebrokenheid 

“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER. 

Glo in God se beloftes wanneer jy gebroke voel 

Dikwels ly ons op soveel verskillende maniere. God neem nie die pyn en swaarkry weg nie, al het ons Hom lief en vertrou ons Hom.

Vir jare lank het ek geworstel om dit te verstaan, totdat ek ontdek het dat ons in ’n wêreld leef wat stukkend is. Gebroke, weens die mens se sonde. Sonde was nooit deel van God se plan nie. Dit het verreikende en aaklige gevolge wat ons elke dag moet hanteer.

As jy nie iets het om aan vas te hou nie, gaan dit vir jou voel asof jy nie God se stem hoor nie.

Op hoërskool het my ma vir my ’n dun Bybelsakboekie gekoop wat ek aan die binnekant van my baadjie gedra het. Elke keer wanneer ek hartseer was of onreg beleef het, het ek gevra om die kamer te verlaat. Dan het ek my boekie uitgehaal en God se beloftes gelees wat my weer nuwe ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...

Scroll to Top