Wouter Snyman [Oudio+Video]

Laat jou geld vir jou werk 

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN.  

Skep welvaart deur goeie beplanning toe te pas 

Ek wil vir jou die R5-per-dag-verhaal vertel. Die R5-per-dag-verhaal is eintlik die vereenvoudiging van die waarde van geld. Baiekeer dink ons dat ons R1 000 of R10 000 moet hê, anders gaan ons nooit oor die weg kom nie. Die R5-per-dag-verhaal fokus op R5 per dag wat jy spaar. Daardie R5 per dag is R150 per maand.

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN.  Skep welvaart deur goeie beplanning toe te pas Ek wil vir jou die R5-per-dag-verhaal vertel. Die R5-per-dag-verhaal is eintlik die vereenvoudiging van die waarde van geld. Baiekeer dink ons dat ons R1 000 of...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...

Scroll to Top