Vul jou man met jou sterkpunte aan

Vul jou man met jou sterkpunte aan 

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. 

God se standaard vir die huwelik is hoog 

Almal dink nie dieselfde oor die huwelik nie. Daar is baie mense wat voel hulle man het hulle teleurgestel. Dalk het jy al seergekry of is gewond in die huwelik.

Ek glo dat as ’n man en vrou wedergebore is en volgens God se woord lewe, hulle ’n beter kans het om suksesvol te wees. As ...

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se standaard vir die huwelik is hoog Almal dink nie dieselfde oor die huwelik nie. Daar is baie mense wat voel hulle man het hulle teleurgestel. Dalk het jy al seergekry of is...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart ...

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...

Scroll to Top