Raak rustig en vertrou God met jou uitdagings
- Leef nuut
- Karien Basson
KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val.
Beskou uitdagings vanuit ’n rustige en kalm perspektief
Sport was nog altyd ’n groot deel van my lewe en ek hardloop graag. Aan die begin en einde van ’n jaar hardloop ek en tel 12 klippies op. Ek pak dan hierdie 12 klippies neer en sê: Here, hierdie is my altaar vir die jaar.
Een klippie per maand. Ek plaas al my wense, al my begeertes en al die seer op daardie altaar. Dan sê ek: Here, U weet wat om te doen met hierdie gebeure. Mag U wil oor alles vir my hele lewe rule en reign.
Op ’n dag hardloop ek om ’n dam van so 3,5 kilometer, en terwyl ek hardloop, stop ek en gaan staan met daardie klein altaartjie voor my. Toe ek opkyk, sien ek in die dam is daar flaminke. Die flaminke staan doodstil met hulle kop wat af en op en af en op beweeg. In my hart en in my ore hoor ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
RENATA VAN DER MERWE het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue geleer hoe om weer hulle voete te vind wanneer hulle geloof geskud ...
BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teëspoed vierkantig in die oë te kyk. Maak blydskap in ...