Verloor gewig en verander jou lewe [Promosie]
- Dieet
- Slender Wonder
Slender Wonder se mediese gewigsverliesprogram bied ’n holistiese benadering tot gewigsverlies wat nie net blywende resultate sal lewer nie, maar ook jou lewe sal verander.
Jandri Swart van Centurion, ’n 44-jarige ma van drie, het drie jaar gelede haar reis met Slender Wonder se mediese gewigsverliesprogram begin.
Min het sy geweet dat hierdie program haar nie net gaan help om haar doelgewig te bereik nie, maar ook haar lewe vir altyd sou verander.
Klein begin met groot resultate
Danksy ’n vriend se aanmoediging om gesonder te leef, het sy haar vir die kykNET-realiteitsprogram Afskaal ingeskryf en Jandri het Slender Wonder ontdek.
Sy het nie aanvanklik besef watter groot impak hierdie besluit op haar lewe sou hê nie, maar haar vasberadenheid en toewyding het vinnig resultate begin wys.
Sy het haar gewigsverliesdoelwitte bereik en die voordele van ’n gesonder leefstyl begin geniet.
Resultate wat volhoubaar is
Jandri het dit reggekry om die afgelope drie jaar haar gewig suksesvol te bestuur deur die beginsels van haar eetprogram getrou te volg.
Sy ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Vitamien D is een van die voedingstowwe waarvan ons maklik vergeet aangesien ons in sonnige Suid-Afrika bly. Vir jare het ons aangeneem dat ons nie ...
Die Slender Wonder-program kan jou help om gewig te verloor en jou algehele gesondheid te verbeter. Met kundige ondersteuning en ’n holistiese benadering kan jy ...