Kry jou daaglikse dosis vitamien D 

Kry jou daaglikse dosis vitamien D 

Vitamien D is een van die voedingstowwe waarvan ons maklik vergeet aangesien ons in sonnige Suid-Afrika bly. 

Vir jare het ons aangeneem dat ons nie ’n tekort aan die sonskynvitamien sal hê nie. Dit was derhalwe ’n ontnugtering toe navorsers begin om Suid-Afrikaners te toets. Hulle bevinding was dat minstens die helfte van die bevolking, ten spyte van genoeg sonlig, die risiko loop vir ’n tekort.

Vitamien D speel ’n baie belangrike rol in talle liggaamsprosesse en werk amper soos ’n hormoon. Elke sel in jou liggaam het ’n reseptor vir vitamien ...

Vitamien D is een van die voedingstowwe waarvan ons maklik vergeet aangesien ons in sonnige Suid-Afrika bly. Vir jare het ons aangeneem dat ons nie ’n tekort aan die sonskynvitamien sal hê nie. Dit was derhalwe ’n ontnugtering toe navorsers begin om Suid-Afrikaners te toets. Hulle bevinding was dat minstens die helfte van die bevolking, ten...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wil jy graag effektief verslank, maar jy weet nie waar om te begin nie? Dieetkundige AN DU PLESSIS verduidelik wat bedoel word met ’n goeie ...

Ons weet nie altyd regtig wát ons eet nie. Die oplossing is om wanneer ons koop, produketikette versigtig te bestudeer en bestanddeelkodes te ontleed. Daar ...

Scroll to Top