Hy bly groot in siekte en vreugde

Hy bly groot in siekte en vreugde 

Maak Ú my gesond, Here, dan sal ek gesond wees! Bevry Ú my, dan sal ek vry wees! Dit is vir U wat ek wil loof. (Jeremia 17:14) 

Sy het soos ’n skaduweetjie in die dubbelbed gelê – fyn, beeldskoon, wasbleek, swak. ’n Effense glimlag wanneer ek verby die kamer gestap het om my skooltas te gaan neersit. Dan het ek saggies op die bed by haar gaan sit. Sy het net vir my gekyk.

Mamma is gediagnoseer met tuberkulose in gevorderde stadium. Pappa het later jare vertel hoe hy by die bed se voetenent gelê en pleit het by God dat Hy haar lewe sal red. Hy het nie kans gesien om ons alleen groot te maak nie. Sy was so swak dat hy haar met groot deernis telkens na die badkamer moes dra.

Ek was die middag nie daar nie, kan nie eens meer onthou nie, maar Pappa het vertel dat hy die aand by die huis gekom en iemand by Mamma se naaimasjien hoor werk het. Hy stap toe in die gang af terwyl die reuk van kos uit die kombuis aangesweef kom, tot in die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. (Efesiërs 4:32) Jesus het die beginsel van vergifnis ...

“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou ...

Scroll to Top