Daardie dag het God al my vrese weggevat

Daardie dag het God al my vrese weggevat

JOE FOSTER was so vasgevang in sy vrees, dat hy nooit daaroor gepraat het nie. Maar in ’n oomblik van lig, het God die antwoord gegee.

Vrees laat jou hulpeloos en alleen voel 

As iemand jou vra om aan enigiets te dink behalwe aan ’n pienk olifant, is ’n pienk olifant die enigste beeld wat in jou kop gaan vassteek, nie waar nie? En hoe harder jy probeer om aan iets anders te dink, hoe duideliker word daardie prentjie in jou gedagtes.

Vervang nou die pienk olifant met vrese en denke wat net in nagmerries hoort. Goed wat nie by jou persoonlikheid pas nie, wat indruis teen wie jy is, teen jou eie moraliteit en die gemeenskap se waardes.

Dit kan enigiets wees, van die vrees om ’n ongeneeslike siekte te kry, ’n kindermolesteerder te wees of om ’n dier of familielid seksueel aantreklik te vind. Dit is die hulpeloosste gevoel in die wêreld.

Die vrees dat hierdie gedagtes en soveel ander weer gaan terugkom, is oorweldigend. Later vermy jy elke persoon of ding wat hierdie gedagtes kan prikkel. Gevolglik skuif ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die einde van ons lewe hier op aarde is nog lank nie die finale einde nie. En daarin lê CHRIS CHAMELEON se eintlike troos en ...

Wanneer iets slegs gebeur, voel ons alleen. Bourekenaar ANRIKA KOTZÉ het tot die besef gekom dat ons nie alles alleen hoef te doen nie. Jy ...

Scroll to Top