Hoop is ’n Persoon in jou lewe 

Hoop is ’n Persoon in jou lewe 

... en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. (Romeine 5:4-5) 

Toe ek in die grootste modderput van my lewe gelê het en geensins uitkoms kon sien nie, het Romeine 5 altyd in my kop gedraai. Die hoop beskaam nie! Wat is hierdie hoop? Hoop op beter dae? Want dit kon ek regtig nie sien nie. Ek het elke dag die Here gevra om my en my kind te kom haal. Ek wou net doodgaan. Dit was tog die maklikste en beste uitkoms.

Maar dank God, ek het sy Gees in my binneste gehad. Hy het, toe ek nie kon nie, vir my ingetree en gesê: “Moenie opgee nie, Julita; EK IS HOOP! Hoop op MY!” Sjoe, hoe kon ek nie reageer op daardie roepstem in my binneste nie?

En toe begin ek Hoop vertrou en maak Hoop ’n Persoon in my lewe. Ek word dikwels gevra wat is die beste besluit wat ek ooit in my lewe geneem het. Ek ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was … het Homself verneder ...

Sy het vir haarself gesê: “As ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.” Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: ...

Scroll to Top