Berus jou in God se plan vir jou lewe

Berus jou in God se plan vir jou lewe

Dit het baie introspeksie en tyd geneem om te aanvaar dat Hy ’n plan het met elke mens se lewe en dat jy daarin moet berus.”

Sukses kan nie gewaarborg word nie 

Dit ís so, hoor ek. Hierdie keer is ek inderdaad swanger. Maar dis eers toe ek die dag die hartklop op die sonar sien dat die baba vir my ’n werklikheid word.

O, ek weet alles van huil van teleurstelling. Ek en my man het ’n ver pad gekom tot hier. Voordat ons op in vitro-bevrugting besluit het, het ons kunsmatige inseminasie probeer – nie een keer nie, vier keer. Eers daarna het ons in vitro beproef.

Daardie eerste keer toe die in vitro misluk het, was ek aanvanklik heeltemal ontwrig. Ten spyte van al die waarskuwings, die versigtige voorbereiding dat sukses nie gewaarborg word nie, was ek so seker dat dit sou werk.

Ek wou eenvoudig nie aanvaar dat dit toe nie gebeur het nie. Net waar ek gegaan het, wat ek ook al gedoen het, al wat ek raakgesien het, was ma’s en babas. Ek wou so ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LAURIKA BEKKER deel die hartroerende verhaal van haar dogter se ongeluksreis, van verwoestende beserings tot ’n pragtige herstel, en ’n besluit tussen lewe en dood. ...

“Al het ek Hom nie gesien nie, was God altyd daar. Soos ander gekies het om oor my te kyk, het ek nie Sy hand ...

Scroll to Top