#EkwilEkkanEksal-konferensie – 60 dae-uitdaging deelnemers

Voelgoed Media se #EkwilEkkanEksal-konferensie is jóú kans om ʼn betekenisvolle lewe te skep waaroor jy mal is!

Berei jou voor om in één oggend gemotiveer te word deur wêreldklassprekers en treffende inhoud. Boonop staan jy ’n kans om oor glas te loop en kan jy saamskryf aan die #EkwilEkanEksal e-boek as deel van ’n wêreldrekordpoging!

Saterdag 1 Maart │ 07:00 vir 08:00-13:00 | Pretoria – Lewende Woord Brummeria

Grondvlak – R99 R199

Ander events

Scroll to Top