HOE OM ... In die oomblik te leef

HOE OM … In die oomblik te leef

Val jy soms vas in die verlede en in kommer oor die toekoms? Dan mis jy die hemelse seëninge reg voor jou oë, sê ANNALIE STEENKAMP–NEL. 

So kry jy insig vir die toekoms 

Ons leef in ’n opwindende tyd waarin ons God duideliker kan sien as ooit tevore. Maar dan moet ons meer rustyd hê. Met die insig wat jy in hierdie stil tye kry, het jy groter vrymoedigheid om elke môre in Sy hande te los.

“Insig” is die vermoë om die waarheid raak te sien oor byvoorbeeld wie Hy is en wat Hy kan doen. Dit kan ook ’n openbaring wees wat jy oor verskeie sake kry: die groot meesterplan en waar jy tans daarin pas. Jy sien jou vaardighede en sterk punte en hoe en waar jy dit kan gebruik. Dis ook wanneer jy bewus raak van gevare en slaggate en hoe om dit te systap of bestuur.

Het jy al uit die bloute ’n idee gekry? Het jy persoonlik ervaring van ’n geestelike krag? Kan jy aan ’n oomblik dink toe jy beter oordeelsvermoë as die meeste ander mense gehad ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis moeilik om God te verstaan. Soms wens ons, soos JANINE VAN NIEKERK, Hy kan ’n e-pos stuur om die lewe presies te verduidelik. Die ...

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...

Scroll to Top