
Jy mág maar huil, dis goed vir jou!
- GeloofsTERAPIE
- Melissa van Biljon
Vroue voel soms dis makliker om hulle pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág maar huil, want trane maak die hart gesond.
Jou diepste behoeftes en begeertes word jou motivering
Wat sou jy sê is jou grootste emosionele behoefte? Is dit ’n verlange na intimiteit? ’n Diep konneksie met iemand wat jou verstaan en jou wêreld deel? ’n Soeke na aanvaarding of vertroue? Na sukses?
Baie van ons kan nie hierdie vraag beantwoord nie, want ons is van ons diepste begeertes afgesny.
Dink baie mooi oor wat jou diepste behoeftes en begeertes is. Navorsers sê dat dit baie belangrik is om met jou diepste behoeftes kontak te maak. Dit word die motivering in jou lewe.
Ons is geneig om hierdie deel van ons menswees te vermy, omdat dit ook die plek is waar ons diepste seer en trane lê. Dit is die plek waar ons teleurstellings en pyn ook tuisgaan.
Ons kultuur kondisioneer ons om eerder dinge te kies wat lekker voel. Ons wil nie kwesbaar wees en voel asof ons ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. ...
Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou roeping ...