Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. Geestelike waardes help jou met besluite en gedrag Almal ken die rympie van Hompie Kedompie. Dit is ’n tragiese storie met ’n tragiese einde.Hier is ’n beter einde: Hompie Kedompie sit op...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here