Jy mág maar huil, dis goed vir jou!

Jy mág maar huil, dis goed vir jou! 

Vroue voel soms dis makliker om hulle pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág maar huil, want trane maak die hart gesond. 

Jou diepste behoeftes en begeertes word jou motivering 

Wat sou jy sê is jou grootste emosionele behoefte? Is dit ’n verlange na intimiteit? ’n Diep konneksie met iemand wat jou verstaan en jou wêreld deel? ’n Soeke na aanvaarding of vertroue? Na sukses?

Baie van ons kan nie hierdie vraag beantwoord nie, want ons is van ons diepste ...

Vroue voel soms dis makliker om hulle pyn weg te steek en aan te gaan. MELISSA VAN BILJON sê jy mág maar huil, want trane maak die hart gesond. Jou diepste behoeftes en begeertes word jou motivering Wat sou jy sê is jou grootste emosionele behoefte? Is dit ’n verlange na intimiteit? ’n Diep konneksie met iemand...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Sonder goeie geestelike waardes kan ons maklik van die “muur” afval en nie weer aanmekaargesit word nie. Net soos Hompie Kedompie, sê CATHERINE VAN HEERDEN. ...

Krap die wortels van jou vrees oop en put energie daaruit, sê LISA BOSMAN. Anders sal dit jou pootjie en keer dat jy jou roeping ...

Scroll to Top