Kry weer lus vir die lewe!

Kry weer lus vir die lewe!

Die meeste ma’s weet hoe dit voel om moeg te wees en hulle lus vir die lewe te verloor. Maak jouself ’n prioriteit en hou vas aan jou drome en doelwitte, sê CHARNÉ CRONJÉ.

Die lewe waarvan jy nog altyd gedroom het, lyk skielik onbereikbaar as jy kyk na hoe dinge nou lyk. Jy hardloop jou moeg tussen ma-wees en die werk. En dit voel asof jy niks behoorlik reg kan doen nie.

Dit steel alle vreugde en geloof in wie jy is en wie jy kan word. Wanneer jou gees só geblus is, voel dit asof jy geen geluk verdien nie.

Moenie jou eie behoeftes altyd tweede stel nie

Alle ma’s ken ’n tyd waartydens die lewe jou platslaan en jy nie seker is hoe om weer op te staan nie.

Jy voel eensaam, stukkend, sonder inspirasie en daar is geen rede hoekom jy uit die bed moet klim nie. Fisiek, emosioneel en geestelik uitgeput.

Ons word so vasgevang in ma-wees dat ons alles wat vir ons eens belangrik was, opsysit en daarvan vergeet. Ons eie behoeftes ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die kuns is nie om minder van jouself te dink nie, maar eerder om minder aan jouself te dink. Om ander se behoeftes eerste raak ...

Hartswonde is onsigbaar vir die wêreld. Genesing daarvan lê in die feit dat jy oorleef het, want jy kan kies om te begin leef, sê ...

Scroll to Top