#5MinuteMetGod Liesel Krause-Wiid

Waar om hoop te vind wanneer alles hopeloos voel 

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste oomblikke. 

Leef elke dag voluit, want daar is altyd uitkoms 

Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof ... maar sonder hoop nie eers een sekonde nie. 

Meer as tweeduisend jaar gelede het die antieke Griekse filosoof Plato gesê dit wat die mens van die res van die skepping onderskei, is hoop. Omdat ons glo, weet ons die beste lê nog vir ons voor. Dit is die rede waarom ons anders praat en leef as die res van die wêreld.  

Ons is geneig om altyd die slegste te verwag. As jou maag pyn, dink jy dadelik jy het ’n verskriklike siekte. Dis maklik om in ’n doemprofeet te verander as dinge donker lyk. Vrees, onsekerheid en bekommernis blus gou-gou die vlammetjie in ons.  

Maar om te bly hoop beteken om met verwagting uit te sien na al die positiewe dinge wat vir jou voorlê. Jeremia ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit. Carnegie, vermoedelik ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top