My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.
(Jakobus 1:2)
Hoe op aarde kan ’n mens bly wees oor die krisisse wat jou rustige bestaan so kom versteur? Hou dit werklik vir jou enige voordele in?
Uit die brief van Jakobus leer ons dat probleme die gehalte van ons geloof toets. Elke probleem spreek ’n terrein in ons lewe aan waaraan ons nog moet skaaf. ...
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.(Jakobus 1:2)Hoe op aarde kan ’n mens bly wees oor die krisisse wat jou rustige bestaan so kom versteur? Hou dit werklik vir jou...
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...
Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...