Bang om oor geloof te praat?
- GeloofsVRAAG
- Kobus Kok
As jy rondkyk, besef jy hoeveel mense die Here nodig het. Jy ken die goeie nuus, nou moet jy oor jou geloof gaan praat. Maar hoe sal jy weet wat om te sê?
Ons vra professor in Nuwe Testament-studies KOBUS KOK
Die land waarin ons woon, is vir baie mense nou heeltemal anders as dit wat hulle geken het. Vir sommige is die toekoms nie rooskleurig nie, en hulle onttrek eerder en “emigreer” binnetoe.
Ons moet eerder die brugbouers word wat dit waag om uit daardie binneruimtes te breek.
Gelowiges moet ’n verskil maak, enige tyd, enige plek
Jesus het nie kerk gehou in ’n gebou en kerk-wees tot “heilige” plekke beperk nie. Hy was die heeltyd aan tafel saam met die “verkeerde” mense.
Hy bou brûe en nie skeidingsmure nie. Hy bring lig en lewe in die plekke wat in daardie tyd as donker en vuil beskou is.
In Suid-Afrika gaan dit van ons vra om die moed te hê om grense oor te steek. Dat ons deur ’n goeie gesindheid en optrede ’n ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Is jy vinnig om jouself met ander te vergelyk en dan voel jy nie goed genoeg nie? Omarm eerder hoe spesiaal die Here jou geskape ...
Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees ...