Maandag, Januarie 22, 2018

Resepte

Salmfilette in papiersakkies

BESTANDDELE: 4 ronde perkamentvelle, 30 cm deursnee 4 salmfilette met die vel aan 2 e vars dilletakkies 2 medium suurlemoene, in dun skywe gesny 2 e gedreineerde baba-kappertjies suurlemoensap B-well Chilli Oil en Lemon Oil B-well Gourmet...

Gevulde soetrissies

B-well Canola Oil is hartvriendelik en bevat gesonde onversadigde vette.
bacon-halumi

Halloumi in spek met romerige pestodoopsous

Lewer 2-3 porsies BESTANDDELE • 225 g halloumi-kaas • 8-10 repies spek • 15 ml pesto van jou keuse • 125 ml suurroom METODE 1. Stel die oond op 220 °C. 2. Sny die halloumi-kaas in 8-10...
sosaties

Halloumi-en-groentesosaties

Genoeg vir 4 persone. Genoeg vir 4 persone. BESTANDDELE sosatiestokkies 100 g halloumi-kaas 1 ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie 2 murgpampoentjies 1 eiervrug 30 ml olyfolie sout en peper METODE 1.    Week die sosatiestokkies voor gebruik 30 minute lank in...
aartappelslaai.jpg

Aartappelslaai

Genoeg vir 6 persone. Genoeg vir 6 persone. BESTANDDELE 1 kg baba-aartappels water 10 ml sout 250 ml ongegeurde, vetvrye jogurt 45 ml heelkorrelmosterd 10 ml suurlemoensap 20 ml vars pietersielie, gekap 3 agurkies, gekap ½ ui, fyngekap sout en vars...
bessie roomys

Tuisgemaakte bessieroomys

Genoeg vir 8-12 persone. Genoeg vir 8-12 persone. BESTANDDELE 400 g gemengde gevriesde bessies, ontdooi tot kamertemperatuur 1 liter vanieljeroomys 3-10 suikerroomyshorinkies ekstra aarbeie en bessies vir opdiening METODE 1.    Laat staan die roomys buite vir ’n...
olyfbrood

Gerolde olyfbrood

Genoeg vir 4-6 persone. Genoeg vir 4-6 persone. BESTANDDELE 500 g meel 1 pakkie kitsgis 10 ml suiker 5 ml sout 100 tot 125 ml warm water 30 ml botter Vulsel 125 ml basiliepesto 125 ml songedroogde tamaties in vinaigrette,...
muffins

Donkersjokolade-en-lietsjie-muffins

Lewer 12 muffins. Lewer 12 muffins. BESTANDDELE 240 g koekmeel, gesif 15 ml bakpoeier, gesif 5 ml sout 125 ml sonneblomolie 2 groot eiers 125 ml Griekse jogurt 125 ml lietsjiesap 375 ml lietsjievleis 250 ml donkersjokoladesnippers METODE 1.    Stel die oond...
steak

Klassieke steak met 'n geurige marinade

As jy hou van jou steak medium-rou bak dit vir 3-5 minute aan elke kant, vir 'n medium steak bak dit 5-7 minute aan elke kant. BESTANDDELE 30 ml braaisous 30 ml...
beste burger

Burgers vir ’n gesinsete

Die meeste mense is lief vir ’n burger. Bederf jouself, vriende en familie met hierdie heerlike geurige burgers. Die meeste mense is lief vir ’n burger. Bederf jouself, vriende en...

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,887VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan