Romerige knoffelfonduesous

431

5 min. + gaarmaak:
10-15 min. 4-6 mense

BESTANDDELE

1 e olyfolie
2 blikkies botterboontjies gedreineer en fyngemaak
1 L onversoete amandelmelk
1 t vars knoffel, opgehoop
2 t uiepoeier
2 t woestynsout of pienk sout
½ t growwe swartpeper
3 e rou heuning
1 handvol vars pietersielie opgekap

METODE

1 Gebruik ’n middelslagkastrol wat met kleefsproei voorberei is.
2 Voeg al die bestanddele saam in die kastrol en kook totdat die sous verdik tot die tekstuur van jou keuse.

Izelle Hoffman, leefstylsjef
Vir nog resepte, kliek op voelgoed.co.za/resepte.