Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Die ware betekenis van vasbyt

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing omdat dit al is waarmee jy goed is?

Die pa wat twee werke handhaaf om sy kind tydens die Junievakansie op sporttoere te kan stuur? Die ma wat openlik erken dat sy daarvan hou om “net” ma te wees, en nie belangstel om enigiets anders te doen nie …?

Kon dit verhandel word, was die winkels vir seker gereeld uitverkoop … Ek wonder ...

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing omdat dit al is waarmee jy goed is?Die pa wat twee werke handhaaf om sy kind tydens die Junievakansie op sporttoere te kan stuur? Die ma...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top