Lucia Dramat [Oudio+Video]

Gaan met groter selfversekerdheid deur die lewe 

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe te verwyder, dink positief oor jouself en kyk hoe jou selfvertroue groei. 

Baie mense sukkel met selfvertroue. Om jou selfvertroue na vore te bring én te gebruik, moet jy begin deur voorbereid te wees.  

Voorbereiding lyk verskillend vir almal. Maar soms beteken dit bloot om aandag te gee aan iets wat jou pla. Sodra jy voorbereid is, weet jy jy kan ontspan.  

Jy het ook integriteit nodig. Jy wil eerlik wees oor wie jy is. Wanneer jy voorgee, is daar so baie waaraan jy moet voldoen. Dan volg die een leuen op die ander. Later weet jy self nie meer wat die waarheid is en wat nie. Daar sal ’n groot gewig van jou skouers af wees as jy ophou daarmee. 

Besluit of jy wel selfversekerd wíl wees. Die oomblik wat jy besluit het jy wil, beteken dit jy moet jou daartoe verbind. En as jy eers daai verbintenis gemaak het, moet jy elke keer as ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Korttermyn-uitputting is nie ’n rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...

Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...

Scroll to Top