Gebak met poedingperskes en bloubessies

Gebak met poedingperskes en bloubessies

15 min. + baktyd 25-30 min.

1 groot gebak

Vir die kors en krummellaag

250 g amandelmeel

2 e rou heuning

1 e water

1 t sout

1 t vanieljegeursel

¼ t fyn kaneel

Vir die vulsel

6 poedingperskes

400 g bloubessies

vars tiemie en bloubessies vir garnering

  1. Stel die oond op 180 °C.
  2. Meng al die krummelbestanddele saam in ’n bak totdat dit ’n klam krummeltekstuur vorm.
  3. Berei ’n tertpan voor met kleefsproei.
  4. Gebruik die helfte van die krummels om ’n kors te vorm deur dit ferm op die bodem van die tertpan plat te druk.
  5. Hou die ander helfte vir die krummellaag bo-op.
  6. Sny die poedingperskes in skywe en rangskik in die tertpan.
  7. Neem dan die bloubessies in jou hande en druk dit effens stukkend voordat dit op die perskeskywe gerangskik ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse   1 t olyfolie   1 rooi slaai-ui, opgekap   3 e rou heuning   150 ...

Scroll to Top