Ampersomerslaai
2-4 mense
1 sny 100% rogbrood
200 g langsteelbroccoli
200 g rosa-tamaties
100 g babaspinasie
15 g wilde roket
2 Clemengold™ nartjies
80 g granaatpitte
1 t Oryx-woestynsout
1 t growwe swartpeper
Slaaisous
2 e olyfolie
1 e geroomde heuning
2 t karamelgeursel
2 t balsemiekasyn
Deel die artikel
Méér artikels
15 min. + baktyd 20 min. 15-20 koekies 50 amandelmeel 50 g amandelskaafsels 50 pampoenpitte 50 g sesamsaad 1 gedroogde vye 1 t fyn kaneel ...
10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny ongeveer 12 sprietuie 6 vye (1 ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!