Gebroke verhoudings is altyd pynlik
- Lewensdrama
- Nathanya van Zyl
Verhoudings is nie maklik nie. Om die regte maat te kies, kan opwindend wees. Maar niks maak so seer soos ’n gebroke hart nie. Juis daarom is dit NATHANYA VAN ZYL se passie om ander dié pyn te spaar.
Ons almal droom daarvan om goeie verhoudings te hê, hetsy vriendskaplik of romanties. Maar ons weet ook dat alles nie altyd uitwerk nie. Drie vroue vertel van hulle verskillende ervarings met verhoudings …
Huis koop, kar koop en man kies was tot dusver vir my die moeilikste goed om te doen.
Deel die artikel
Méér artikels
Sangeres STELLA, wat soms vroualleen op ’n plaas is, vertel hoe sy vrees gebruik om haar gedagtes eerder op God se beloftes te fokus. Met ...
JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!