Lynette Beer

Lynette Beer – Geld koop nie geluk nie

Talle mense gaan gebuk onder ’n mentaliteit van armoede en skaarsheid. Die realiteit is egter dat ’n mens met so ’n lewensbeskouing nooit genoeg geld, geleenthede of materiële dinge sal hê nie. Dit is daarom belangrik dat ons ons uitkyk moet verander na een van genoeg en meer as genoeg.

Die mens is bedoel om ’n lewe van oorvloed te geniet. Waaraan meet jy hierdie seëninge? Die wêreld beskou welvaart as geld – eiendom en ’n stewige bankbalans.

Wanneer jy rykdom egter in ander terme benader, sal jy sien dat mense wat ...

Talle mense gaan gebuk onder ’n mentaliteit van armoede en skaarsheid. Die realiteit is egter dat ’n mens met so ’n lewensbeskouing nooit genoeg geld, geleenthede of materiële dinge sal hê nie. Dit is daarom belangrik dat ons ons uitkyk moet verander na een van genoeg en meer as genoeg.Die mens is bedoel om ’n...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top