Leer mense regtig ken
- Self MENTORS
- Jannie Putter
Elke mens verdien respek. Niemand is gemaak om ’n vloerlap te wees nie. En die lewe is te kort om oor alles ’n pity party te hou.
As jy altyd soos die slagoffer voel en dink ander kom jou te na, is dit ’n goeie idee om daardie “ander mense” in jou lewe beter te probeer verstaan. As jy weet hoekom iemand op ’n sekere manier optree, is dit makliker om nie te dink alles wordop jou persoonlik gemik nie.
Leer mense ken en verbeter jou omgang met hulle
Mense verskil, en as jy iemand beter leer ken, kom jy agter wie hy of sy regtig is. Dit verg wysheid om goed met ander mense oor die weg te kom. Vir die toekoms, hou hierdie vier basiese tipes in gedagte voordat jy dink alle mense smee ’n komplot teen jou.
Die dolfyn-persoonlikheid is altyd opgewek en vrolik. Hulle is snaaks, geniet dit om te sosialiseer en is dikwels die middelpunt van die geselskap. Ons almal ken hulle – dit is daardie vriendin of kollega wat altyd almal bymekaar kan bring en dinge kan reël. ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...
Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...