Jannie Putter [oudio+video]

Jannie Putter – Lag maak die lewe lekker

"Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen." - Jannie Putter

Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery in die goeie sin van die woord verstaan nie, is emosioneel arm, want hierdie persoon is geneig om alles persoonlik op te neem. Myns insiens moet ’n humorsin in die ouerhuis ingeoefen word, want dit help ’n kind om slim te wees met emosies.

Moenie alles te persoonlik opneem nie

Die lewe gaan oor verhoudings, en as jy weet hoe dit werk en dit reg kan hanteer, beteken dit mense hou van jou, want jy verstaan wie hulle is. Jy weet wat om te doen, wanneer om dit te doen en met wie.

Onvolwassenheid rakende jou emosies beteken jy dink alles gaan altyd oor jou. Jy verander maklik in ’n negatiewe en kritiese mens, want jy glo die kalklig van die lewe skyn net op jou. ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte. Wees trots ...

Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe … Om ’n huis te koop of ...

Scroll to Top