Jannie Putter [oudio+video]

Luister meer as wat jy praat

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons die meeste sukkel, veral om regtig na hulle te luister.

Ons manier van luister laat veel te wense oor. Die meeste mense hoor nie regtig wat ander sê nie, omdat ons net ons eie gedagtes hoor.

Ons moet oefen om te praat én om te luister, want dít is die vaardighede wat in ’n gesonde verhouding nodig is.

Probeer om die ander persoon se behoefte te hoor

Mense werk hard daaraan om hulle eie gedagtes oor te dra. In dié proses leer jy nie regtig wie die ander persoon is nie.

Veral verkoopspersone raak so gefokus op die diens of produk wat hulle moet verkoop dat hulle heeltemal vergeet van die ander persoon en hulle behoeftes. Hulle moet eerder probeer agterkom wie die persoon is sodat hulle die kliënt kan oorreed om hulle produk of diens te koop.

Die meeste van ons is maar vrot met luister! Behalwe as die ander persoon begin ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top