Lynette Beer [oudio+video]

Lynette Beer – Wees dankbaar en tevrede

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is in ons lewe.

Studies het bewys dat tevredenheid met wat ons het, direk verband hou met ons welstand. Die programmering van die brein kan mettertyd verander word deur dankbaarheid te beoefen. Hierdie gesindheid kan, net soos enige ander vaardigheid, aangeleer word.

Daar sal altyd mense wees wat kla. Die lewe is dalk nie perfek nie, maar ons elkeen het baie om te ...

Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus op dit wat goed is in ons lewe. Studies het bewys dat tevredenheid met wat ons het, direk verband hou met ons welstand. Die programmering van die brein kan mettertyd...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

“Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te ...

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Scroll to Top