
Geroosterde blomkool en Brusselse spruite
- Resepte
- Izelle Hoffman
Geroosterde groente het natuurlike soetheid en geur soos niks anders nie. Probeer hierdie heerlike Geroosterde blomkool en Brusselse spruite resep vandag nog.
BESTANDDELE
1 groot blomkool, in skywe gesny, of 200 g blomkoolstukke
200 g Brusselse spruite
Vir die sous
4 e olyfolie of kanola-olie
2 e rou heuning
1 t vars knoffel
½ t woestynsout of pienk sout
½ t growwe swartpeper
1 t droë oreganum
½ t paprika
Om oor te sprinkel
1 t lynsaad
1 e gemaalde lynsaad
1 handvol okkerneute
½ medium rooi-ui, fyngekap
Vars basiliekruid en/of tiemie
STAPPE
- Stel die oond op 200 °C.
- Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei.
- Rangskik blomkool en Brusselse spruite op bakplaat.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense Oondgeroosterde mielies maklik gemaak! Probeer hierdie heerlike resep wat die soet geur van vars mielies na vore ...
5 min. + gaarmaak: 75 min. 10-12 mense 2 kg heel patats … Om toegang te kry tot die volledige artikel:Teken inAlready a member? Log in ...

Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!